Rather fun day, got some 4x4 driver training from Herman on the day as well.
Swambo enjoyed it the most as she was allowed to do all obstacles and hats of to her she did pretty darn good.
Nope. none at all like i have seen other cars and drivers go up there. good line, good momentum and the Pajero didnt even feel it.4ePikanini wrote:how did the pajero do on gert se klip?
Any wheel spinning?
zeek wrote:Lyk lekker Johan. Nice fotos....
Ek moet ook vir Swambo vat sy wil so graag ry en De Wildt is 'n lekker baan om op te leer.
Ha ha ja ek is groot bek ook. Maar ja ek weet ook nie of ek dit sal kan vat nie. Moet maar my lip byt en gaan doen. Dalk goeie idee om haar te stuur dat iemand anders opleiding doenJohanV wrote:zeek wrote:Lyk lekker Johan. Nice fotos....
Ek moet ook vir Swambo vat sy wil so graag ry en De Wildt is 'n lekker baan om op te leer.
Eerlik ek was as so bleddie nervous jy kon met my toor. toe gryp ek die kamera en neem maar net fotos![]()
![]()
![]()
weereens bewys moet nooit iemand anders se vermoeëns onderskat nie. Swambo het my lekker op my plek gesit. eks net bly dat iemand anders haar verduidelik het en geguide het. ek sou dit nie kon kanteer nie![]()