Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
Took the Pajero and Swambo to Dewildt4x4 track last Saturday.
Rather fun day, got some 4x4 driver training from Herman on the day as well.

Swambo enjoyed it the most as she was allowed to do all obstacles and hats of to her she did pretty darn good. :lol:
_MG_5970.jpg
_MG_6118.jpg
_MG_6248.jpg
_MG_6314.jpg
Swambo going up gert se klip
Swambo going up gert se klip
Swambo going down gert se klip
Swambo going down gert se klip
_MG_6645.jpg
__________________
♫♪ ٩(•̮̮̃•̃)۶ ٩(-̮̮̃-̃)۶ ٩(●̮̮̃•̃)۶ ٩(͡๏̯͡๏)۶ ٩(-̮̮̃•̃)۶
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual (sold)
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Auto (sold)
User avatar
Affiliate Member
Re: Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
Re: Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
Lyk lekker Johan. Nice fotos....
Ek moet ook vir Swambo vat sy wil so graag ry en De Wildt is 'n lekker baan om op te leer.
Riku

Mitsubishi Pajero 3.2 Did GLS 2002
Echo 4 2011
Image
Re: Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
4ePikanini wrote:how did the pajero do on gert se klip?

Any wheel spinning?
Nope. none at all like i have seen other cars and drivers go up there. good line, good momentum and the Pajero didnt even feel it.

To be very honest .... Gert se klip was a disappointment for me. i really expected much more off a challenge. cant remember but i am sure we didn't even engage the rear diff lock.

we did the whole trail and i only engage die diff lock at that last donga where i had the problem with the center diff right at the end of the trail.

Attached pic shows about as much wheel spin there was. nothing more. Tire pressure were at 1.2bar
Attachments:
_MG_6500.jpg
__________________
♫♪ ٩(•̮̮̃•̃)۶ ٩(-̮̮̃-̃)۶ ٩(●̮̮̃•̃)۶ ٩(͡๏̯͡๏)۶ ٩(-̮̮̃•̃)۶
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual (sold)
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Auto (sold)
Re: Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
zeek wrote:Lyk lekker Johan. Nice fotos....
Ek moet ook vir Swambo vat sy wil so graag ry en De Wildt is 'n lekker baan om op te leer.

Eerlik ek was as so bleddie nervous jy kon met my toor. toe gryp ek die kamera en neem maar net fotos :lol: :lol: :lol:

weereens bewys moet nooit iemand anders se vermoeëns onderskat nie. Swambo het my lekker op my plek gesit. eks net bly dat iemand anders haar verduidelik het en geguide het. ek sou dit nie kon kanteer nie :lol: :lol:
__________________
♫♪ ٩(•̮̮̃•̃)۶ ٩(-̮̮̃-̃)۶ ٩(●̮̮̃•̃)۶ ٩(͡๏̯͡๏)۶ ٩(-̮̮̃•̃)۶
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual (sold)
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Auto (sold)
Re: Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
JohanV wrote:
zeek wrote:Lyk lekker Johan. Nice fotos....
Ek moet ook vir Swambo vat sy wil so graag ry en De Wildt is 'n lekker baan om op te leer.

Eerlik ek was as so bleddie nervous jy kon met my toor. toe gryp ek die kamera en neem maar net fotos :lol: :lol: :lol:

weereens bewys moet nooit iemand anders se vermoeëns onderskat nie. Swambo het my lekker op my plek gesit. eks net bly dat iemand anders haar verduidelik het en geguide het. ek sou dit nie kon kanteer nie :lol: :lol:
Ha ha ja ek is groot bek ook. Maar ja ek weet ook nie of ek dit sal kan vat nie. Moet maar my lip byt en gaan doen. Dalk goeie idee om haar te stuur dat iemand anders opleiding doen :lol: :lol: Sy is so lief vir daai Pajero en hy ry natuurlik so lekker
Riku

Mitsubishi Pajero 3.2 Did GLS 2002
Echo 4 2011
Image
Re: Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
Ek het al probeer met om my SWAMBO te guide..... dit werk nie.

Al waar sy nou wil ry is by Kungwini want daar kan sy op haar eie ry.
2009 Pajero 3.2 LWB GLX
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
donitav
Re: Dewildt 4x4, Swambo and the Pajero
Baie dankie aan die manne vir die komplimente hoor. sien die pajero kry meer af trek - maar wie kan haar dan kwalik neem ne hehehe.

voorstel - hoekom reel ons nie dat al die swambo's wat wil ry en hulle wederhelftes eendag de wildt toe gaan nie, dan kan julle manne moes mekaar se swambos help en dan is dit die swambo's se dag - en ek het moes nou self ook mooi geleer so ek sal ook kan help :twisted:
Post Reply