Ek vra hulp. Is daar enige manier om die engine se geraas in die kajuit te demp of te verminder?
By voorbaat dankie.
Johan
sit BF muds op, die geraas van die tires op die pad sal die engine geraas oor d*nner 
__________________
♫♪ ٩(•̮̮̃•̃)۶ ٩(-̮̮̃-̃)۶ ٩(●̮̮̃•̃)۶ ٩(͡๏̯͡๏)۶ ٩(-̮̮̃•̃)۶
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual (sold)
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Auto (sold)
♫♪ ٩(•̮̮̃•̃)۶ ٩(-̮̮̃-̃)۶ ٩(●̮̮̃•̃)۶ ٩(͡๏̯͡๏)۶ ٩(-̮̮̃•̃)۶
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual (sold)
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Auto (sold)
Baie waar. Dit is my solution to a noisy frontrunner roofrack.JohanV wrote:sit BF muds op, die geraas van die tires op die pad sal die engine geraas oor d*nner
Sent from my GT-P6800 using Tapatalk 2

