Buffelb
Engine geraas - 3.2 Di-d
Ek vra hulp. Is daar enige manier om die engine se geraas in die kajuit te demp of te verminder?
By voorbaat dankie.

Johan
Re: Engine geraas - 3.2 Di-d
Ek dink nie daars raad nie . Dis hoekom baie pajero eienaars ouer mans is hul is klaar doof :)
Image
Re: Engine geraas - 3.2 Di-d
Yep - dis 'n diesel :)

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Karl

Image
Re: Engine geraas - 3.2 Di-d
sit BF muds op, die geraas van die tires op die pad sal die engine geraas oor d*nner :lol:
__________________
♫♪ ٩(•̮̮̃•̃)۶ ٩(-̮̮̃-̃)۶ ٩(●̮̮̃•̃)۶ ٩(͡๏̯͡๏)۶ ٩(-̮̮̃•̃)۶
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual (sold)
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Auto (sold)
Re: Engine geraas - 3.2 Di-d
JohanV wrote:sit BF muds op, die geraas van die tires op die pad sal die engine geraas oor d*nner :lol:
Baie waar. Dit is my solution to a noisy frontrunner roofrack. :lol:

Sent from my GT-P6800 using Tapatalk 2
Post Reply