RoelfleRoux
New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
and it isn't mine :(

The real owner will arrive on this forum shortly.
Attachments:
Kirf1.jpg
KirfJanke
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
;) Eish maar dis n "sexy" Pajero'tjie, en dis myne.
RoelfleRoux
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
Well Captain Kirf,

Welcome to the forum and to the Pajero family. We hope it will be pleasant journey.

Roelf
Jakes
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
Geluk, baie mooi Pajero,

Hier in George is 'n wit 3.8 Pajero wat net soos my DiD lyk en ons kruis mekaar gereeld by een van die stop straate, ek het al gesien sy exhaust is bietjie grooter en dit is duidelik dat hy 'n freeflow op het en dalk nog iets anders ook,

In elk geval dit is 'n vrou wat hom meestal ry en die een middag was sy bietjie haastig en sy trap hom bietjie harder as gewoonlik,

Wel, al wat ek kan sê is,,,,,, daai klank kan verslawend raak,,,, sjoe, dit is die mooiste klank wat ek seker al ooit gehoor het op 'n V6,
KirfJanke
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
Hi Jakes,
Dankie. Jy's reg ... daai V6 klank is verslawend. Ek is nog ń nuweling maar al lankal ge-hook.
Ek is nou onder 4x4 Pajero opleiding deur my goeie vriend hier in Barberton, Roelf Le Roux.
Groete daar in George
Frik Janeke.
Buffelb
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
Mooi kar.Baie geluk. Hoop Vertrou jy gaan 1000de probleemvrye kilo's hê. :D
KirfJanke
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
Baie Dankie,
Ek glo ek sal baie kilo's ry, dis mos ń Pajero!!! 8-)
Groete Frik
francoisd
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
Daar is krag boeta, maar dorstig! Eish
RoelfleRoux
Re: New 3.8V6 SWB arrival in Barberton.
Big Brother keeping a watchfull eye as the new Shorty gets a run to the top of the mountainImage

Sent from my GT-I9305 using Tapatalk
Post Reply