Manne ek weet nie wat aangaan nie. Vroutjie ry ons 2005 Pajero 3.2 DI-D werk toe. Ons bly in Benoni en sy werk in Fourways. So dis elke dag 110km gemiddeld wat sy ry Maandag to Vrydag werk toe en terug, partykeer in erg verkeer. Die vorige keer wat sy diesel vol gemaak het kry sy 9.6 km / L. Syt nou gister weer vol gemaak..... 11.3 km / L!! Sekerlik iets nie reg gedoen nie. Dalk het sy die km's verkeerd af geskryf? Of die Pajero nie heeltemal vol gemaak nie? Is dit ooit moontlik vir n Gen 3?

. Sal maar sien as sy nou weer volgende week volmaak. Want sy kry elke keer so net oor die 9km / L.
I have enough money to retire and live comfortably for the rest of my life.....if I die by next Tuesday....