Bellhousing of 1997 GLS 30. GEN2.5
Maddag Almal.

Ek wil net graag by jul verneem of die 3.0L Gen2.5 se bellhousing waar dit aan die gearbox vasbout dieselfde is as die 3.5L Gen2.5 sin.
Die 3.0L se Bellhousing is "gemodify" om die Lexus motor te vat (nie n adeptorplaat nie, maar geweld), maar die 3.0L gearbox het probleme. So ek het daaraan gedink om die 3.5 se gearbox te gebruik, maar weet nie of die agterkant van die bellhousing net so vasbout op die 3.5 se gearbox nie.

Ek wil nie n 3.5 se gearbox bestel en dan pas dit nie oor en weer nie.

Dankie
Voete1wp.
Attachments:
Gearbox.jpg