OK, I've got 2x Pajero owners to possibly join us as well. Should know by latest Friday.
I would be interested to join u guys. please keep the updates.
Lasz
Lasz
1. Andre Benson
2. Cloyed
3. Allegro
4. Harras
5. Kai (we'll drag him there if he's not willing)
6. JP1
7. CATS
8. Pahero
9. Renier de Jong
10. Wazunga
11. Lasz

Andre,
Net een versoek asseblief indien dit moontlik sal wees: Moet nie te vroeg begin nie. Ek moet eers vroeg Saterdag oggend by die SALM Museum gaan vlieg. Ek sal ongeveer 0930 vanaf Swartkops basis kan vertrek. Indien die byeenkoms vroeg moet begin, sal ek laat wees maar sal wel aansluit.
Groete, Cloyd

Cloyed, no problem, try to be there at around 10:00 that's when we will starting the tail. I'll stall a liitle!!!
Cloyd, jy kan ontspan dis 'n Sondagcloyd wrote:Andre,
Net een versoek asseblief indien dit moontlik sal wees: Moet nie te vroeg begin nie. Ek moet eers vroeg Saterdag oggend by die SALM Museum gaan vlieg. Ek sal ongeveer 0930 vanaf Swartkops basis kan vertrek. Indien die byeenkoms vroeg moet begin, sal ek laat wees maar sal wel aansluit.
Groete, Cloyd
Is dit OK as laatslapers opdaag en daar betaal
Allegro
Ek sal verkies as ons die fondse binne die vlg twee weke kan inkry. Ek moet nog die deposito's vir die lapa en ander dinge inkry.
Ek begin dink ons moet dalk die dag informeel hou. Die ingang en die trail is R100 per voertuig, en dan los ons die lapa en al die ander dinge.
Daar is braai fasiliteite, so ons kan nogtans almal n braaitjie hou. Die dude wat die praatjie gaan doen is nogsteeds in, so dis ni n probleem nie.

Gertjvv (aka Pahero) = R250.00 = PaidAllegro wrote:Ek doen my betaling solank, wie het al hul betalings gedoen