Allegro
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
OK, I've got 2x Pajero owners to possibly join us as well. Should know by latest Friday.
AndreBenson
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
Great stuff!! Allegro!!
Lasz
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
I would be interested to join u guys. please keep the updates.

Lasz
AndreBenson
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
1. Andre Benson
2. Cloyed
3. Allegro
4. Harras
5. Kai (we'll drag him there if he's not willing)
6. JP1
7. CATS
8. Pahero
9. Renier de Jong
10. Wazunga
11. Lasz
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
Andre,

Net een versoek asseblief indien dit moontlik sal wees: Moet nie te vroeg begin nie. Ek moet eers vroeg Saterdag oggend by die SALM Museum gaan vlieg. Ek sal ongeveer 0930 vanaf Swartkops basis kan vertrek. Indien die byeenkoms vroeg moet begin, sal ek laat wees maar sal wel aansluit.

Groete, Cloyd
AndreBenson
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
Cloyed, no problem, try to be there at around 10:00 that's when we will starting the tail. I'll stall a liitle!!!
Allegro
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
cloyd wrote:Andre,

Net een versoek asseblief indien dit moontlik sal wees: Moet nie te vroeg begin nie. Ek moet eers vroeg Saterdag oggend by die SALM Museum gaan vlieg. Ek sal ongeveer 0930 vanaf Swartkops basis kan vertrek. Indien die byeenkoms vroeg moet begin, sal ek laat wees maar sal wel aansluit.

Groete, Cloyd
Cloyd, jy kan ontspan dis 'n Sondag ;)

Is dit OK as laatslapers opdaag en daar betaal :?:
AndreBenson
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
Allegro

Ek sal verkies as ons die fondse binne die vlg twee weke kan inkry. Ek moet nog die deposito's vir die lapa en ander dinge inkry.

Ek begin dink ons moet dalk die dag informeel hou. Die ingang en die trail is R100 per voertuig, en dan los ons die lapa en al die ander dinge.

Daar is braai fasiliteite, so ons kan nogtans almal n braaitjie hou. Die dude wat die praatjie gaan doen is nogsteeds in, so dis ni n probleem nie.
Allegro
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
Ek doen my betaling solank, wie het al hul betalings gedoen :?:
Re: Gauteng Outing - 7th November 2010
Allegro wrote:Ek doen my betaling solank, wie het al hul betalings gedoen :?:
Gertjvv (aka Pahero) = R250.00 = Paid
Post Reply