Re: Swaai en swaai en swaai
Posted: Wed May 06, 2015 12:23 pm
okay,dis nou wel n hele paar jaar later,my 2005 3.2 did doen dit ook,nie die radio stasie of radio probleem nie,maar hy vat ook n paar draaie voordat hy start,ek het alreeds n dual battery sisteem in,in die oggende,selfs nou met die winter,start hy maklik in die oggend,maar sodra die temperatuur styg beginner hy met die 5 draai start.
Die radio tyd probleem was maklik opgelos,danksy mnr le Roux en die handleiding,skakel die radio af,druk en hou die nr4 op jou radio in en skakel terselfdertyd die radio aan,hou dit so totdat die radio n piep geluid maak....tadaaaaa,probleem opgelos!!