Jakes
Re: What to buy and what am I buying ? edit: I've bought one
Dirty Boy, is jy op die Wilddog forum ook met dieselfde forum naam ?

NB, baie geluk met jou en Ranger se besluit op die Pajero's, julle het die regte beluit geneem en sal nie spyt wees nie.
Dirty Boy
Re: What to buy and what am I buying ? edit: I've bought one
Ja Jakes, guilty as charged. I guess I like playing in the mud.

Whats you username on WD ?
Jakes
Re: What to buy and what am I buying ? edit: I've bought one
Great, ja ek dink ons almal op die soort van forums het iets in gemeen.

My forum naam op die WD is Jakkals, daar is nog ander WD's wat ook hier op die Paj forum is.
Post Reply