Page 1 of 1

Frontrunner LR Fuel Tank

Posted: Wed Jun 30, 2010 10:04 pm
by Kennekam
Is the Frontrunner LR tank a whorthwhile investment for my Gen 3 LWB? Does it reduce the ground clearance by much?

Can anyone post a picture of what it looks like fitted?

Re: Frontrunner LR Fuel Tank

Posted: Thu Jul 01, 2010 6:11 am
by MR2-Blue
Here is my personal opinion:

1. It's a useless spending, for normal use, the petrol station coverage in RSA is good enough to do every trip with a normal tank,
2. In case extra coverage is needed, I would always go with jerry cans (6 on the roof for Lüderitz to Walvis Bay, only 3 in the back for the Conception Tour). No useless extra weight due to the LR fuel tank
3. Installing a LR fuel tank is more weight = higher consumption because most of the time, the tank is full w/ no real need.

But as said - many people need these "gimmicks" to compete ;)

Re: Frontrunner LR Fuel Tank

Posted: Thu Jul 01, 2010 9:46 am
by Herman
Ek het sopas terug gekeer van 'n 26 dae trip deur Kaokoland en Damaraland. Moes genoeg brandstof vir 1000km saamry. Het die ekstra brandstoftenk weereens ernstig oorweeg, maar my probleem daarmee is;

1. Dit kom onder die bestaande tenk vas wat die grondvry hoogte verminder. Die tenk is dus BAIE kwesbaar en die laaste ding wat moet gebeur is 'n gat waardeur brandstof uitloop.
2. Dit sit ekstra las op die hegtingspunte van die bestaande tenk.
3 . Die ekstra brandstof is nie altyd nodig nie en nou ry mens die ekstra gewig altyd saam.
4. Die ekstra 40l los nie altyd die brandstofprobleem op nie.

Op lang trips waar mens selfvoorsienend moet wees haal ek die 2/3 agter sitplek uit vir ekstra pakplek. Ek het 'n aluminium houer gemaak waarin 3 x 25L plastiek diesel jerry kanne stewig pas. Dit gee my ekstra 75 liter. Het nog nooit enige probleem met lekasies of dieselreuk gehad nie. Indien ek meer brandstof benodig sit ek nog 4x5L plastiek kanne binne in die spaar band op die dakrak. Dit geen my 95L ekstra wat voldoende is. Ek gooi die brandstof in soos die hooftenk sak en ry dus nie vir dae met die brandstof in die kar nie.

Re: Frontrunner LR Fuel Tank

Posted: Tue Jul 27, 2010 9:52 pm
by LowRange
I have the FR tank and I use mine A LOT. I personally prefer it to having to battle with jerry cans. It has a few scratches, but its not quite as vulnerable as one would think. I normally pump it out as soon as my main tank gets to the half mark.

I'll post some pics if I remember.

Re: Frontrunner LR Fuel Tank

Posted: Wed Jul 28, 2010 7:30 am
by macjohnw
Herman wrote:....Ek het 'n aluminium houer gemaak waarin 3 x 25L plastiek diesel jerry kanne stewig pas. Dit gee my ekstra 75 liter. Het nog nooit enige probleem met lekasies of dieselreuk gehad nie. Indien ek meer brandstof benodig sit ek nog 4x5L plastiek kanne binne in die spaar band op die dakrak. Dit geen my 95L ekstra wat voldoende is. Ek gooi die brandstof in soos die hooftenk sak en ry dus nie vir dae met die brandstof in die kar nie.
Herman, post asb n' paar pics van daai aluminium- en 3 plastiek houers, ek sal graag wil sien hoe dit lyk.