ek was die kar .... sy maak hom vuil
vandag besluit genoeg is genoeg en het toe na werk gou so paar keer op en af gaan jaag in en deur die turf modder gate
Johan, hoekom kan jy nie vir haar aflaai nie, dit sal mos alles reg maak met die heelalJohanV wrote:Ons ry elke dag 110km werk toe en terug. Swambo laai my af dan gaan 4x4 sy 5km grond turf pad na haar werk toe, en vanmiddag 4x4 sy terug na my toe![]()