Page 1 of 1

To work and back

Posted: Wed Apr 20, 2011 8:35 pm
by JohanV
Ons ry elke dag 110km werk toe en terug. Swambo laai my af dan gaan 4x4 sy 5km grond turf pad na haar werk toe, en vanmiddag 4x4 sy terug na my toe :(

ek was die kar .... sy maak hom vuil :cry:

vandag besluit genoeg is genoeg en het toe na werk gou so paar keer op en af gaan jaag in en deur die turf modder gate

Re: To work and back

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:33 am
by Bostokkelos
Maar jy moet nog steeds die kar was? :lol:

Re: To work and back

Posted: Tue Apr 26, 2011 1:48 pm
by Mcnoogle
JohanV wrote:Ons ry elke dag 110km werk toe en terug. Swambo laai my af dan gaan 4x4 sy 5km grond turf pad na haar werk toe, en vanmiddag 4x4 sy terug na my toe :(
Johan, hoekom kan jy nie vir haar aflaai nie, dit sal mos alles reg maak met die heelal :lol:

Re: To work and back

Posted: Thu Apr 28, 2011 10:38 am
by donitav
Dus moeiliker om by swambo se werk in te kom as by manlief sin... en ek wil ok moes 4x4 :)