Page 1 of 1
Pajero Sport vs. PAJERO????
Posted: Sun Oct 23, 2011 11:10 pm
by TheBigT
Hallo Almal!!!!
EK moet ongelukkig se dat ek nog nie 'n Pajero gekoop het nie.
Ek wil graag weet hoe julle gevoel is oor 'n PAJERO GLX teenoor die Pajero Sport???
Baie Dankie!!!
Theunis
Re: Pajero Sport vs. PAJERO????
Posted: Mon Oct 24, 2011 7:00 am
by Dean Stephens
I have had a long look at the Sport too and the only reason that I cannot buy it is because it is only rated to tow 1500Kg and with a boat at 2000Kg all sorts of issues surfice.
I went as far as to make representation to Mitsubishi on this issue but received little interest from them.
Re: Pajero Sport vs. PAJERO????
Posted: Mon Apr 16, 2012 2:21 am
by MrDeeSA
GLX s jy die 140kw kan bekostig. Ek het een gehad en hy is afgeskryf op die Pomene pad. Nou ry ek 'n Pajero spoert, lekker voertuig, maar ek kyk nog op na die LWB. Die diensplan is ook nie dieselfde nie al is die Sport 'n "GLS"