Page 1 of 1

Introducing myself

Posted: Tue Mar 06, 2012 9:56 pm
by Henk
1. Name:Henk

2. Birthday and Age:20 June(28)

3. Town & Country Of Residence:Pretoria

4. Home Language:Afrikaans

5. Occupation/Business:Elektrisien

6. Family Status:Getroud,1 seuntjie-6maande

7. Membership Of Other 4X4 Clubs & Forums:nope

8. Current 4x4:97 swb pajero 3.0

9. Current Modifications:Nog niks

10. Modifications On The Wish List:Alles wat kan pas op n swb

11. Vehicle(s) On The Wish List:swb pajero ;-)

12. Previous 4x4s:Nope

13. Last 3 Offroad Trips:Mosambiek X3

14. Favourite Destination:sal nog sien

15. Other Hobbies:Visvang,kamp

16. GPSr & Map Data Used:

17. Rate Your 4X4 & Overlanding Experience:3\10 ek leer nog

18. Photos Of Yourself & Your Vehicle:

Re: Introducing myself

Posted: Thu Mar 08, 2012 9:49 pm
by Wicus&DJ
Hallo Henk van een newby aan n ander welkom hier ek reken ons gaan sommer baie leer op die forum. Die mense is nogal vriendelik en behulpsaam.

Groete Wicus en DJ

Waar gaan vis jy?

Re: Introducing myself

Posted: Fri Mar 09, 2012 7:21 am
by Henk
Hi Wicus en DJ
Danki vi di newbeeverwelkoming ;)
Ja ek like di forum kwaai,lekke om iewers biki te kan raad vra van iemand wat ook al gesukkel het :?

Ek gan gewoonlik somme hier na roodeplaat toe of hou nogal van Harties ook-en julle?

Groete Henk