Page 1 of 1
Pas Toyota rims op Pajero?
Posted: Sun Apr 01, 2012 9:06 pm
by Kaalvoet
Weet iemand of die Toyota 4.0 4x4 15 duim rims op die Pajero gen 2 pas?
Re: Pas Toyota rims op Pajero?
Posted: Fri Jun 29, 2012 5:27 pm
by Saville
Pas hulle? Sal ook nogals wil weet. Wat is die offset van die Toyota rims?
Re: Pas Toyota rims op Pajero?
Posted: Sat Jun 30, 2012 12:13 am
by tonton
Hulle pas.
Ek het vir my kollega 'n mitsu - rim gegee vir sy Toyota, an hy pas, so dit moet ook andersom werk.
Anton
Re: Pas Toyota rims op Pajero?
Posted: Sat Jun 30, 2012 10:09 am
by 4ePajero
Just check the diameter of the centre hole. I think it is larger on the Mitsu than on the Toyota.
Nissan Patrol wheels do fit.
Sent by 4e, from my iPad using Forum Runner
Re: Pas Toyota rims op Pajero?
Posted: Sun Jul 01, 2012 4:22 pm
by cloyd
Kaalvoet,
Ek het 'n paar weke terug 'n DESERT WOLF kampeer sleepwa gekoop. Die het 3 x 15" Toyota allooi wiele op - twee op die as en een spaar met drie nuwe Continental bande op. Aangesien ek dieselfde grootte en wydte vellings (rims) wil pas as wat ek gebruik op my Pajero wanneer ons toer (staal 8" x 16"), het ek een van my staal Pajero vellings daarop gepas en dit het 100% gewerk. Dit is 'n aanduiding dat die Toyota wiele (vellings)op die Pajero sal pas. Die middelste gat is net baie groter maar dit het geen effek op die wiel of passing nie. Die Toyota vellings en bande is in die mark indien iemand belang sou stel.
Cloyd.