Page 1 of 1

4x4 Skakeling probleem

Posted: Tue Oct 09, 2012 5:04 pm
by Henco1968
Hallo mede Pajero eienaars.
Ek benodig jul kennis op 'n 2000 model 3.5GLS LWB Pajero.
Ek sukkel om die kommunikasie tussen 4x4 rathefboom en ratkas te bewerkstellig.
Dit wil glad nie oorskakel na enige 4x4 funksies nie. Die servo wat dit moet doen is nog reg as jy direk krag daarop sit kan jy dit so in 4x4 kry.
Mitsubishi wil nie eers daaraan werk nie!!

HELP groot asseblief.

Ek het tans 'n PAPJERO.

Re: 4x4 Skakeling probleem

Posted: Tue Oct 09, 2012 5:25 pm
by 4ePikanini
soek onder my username en kyk na my DIY website in my signature hieronder. Ek het al baie geskryf oor die onderwerp. As jy daar deur is en dan nog vashaak, kom vertel ons meer met die nuwe inligting wat jy ontdek het deur die ondersoek.

Re: 4x4 Skakeling probleem

Posted: Wed Oct 10, 2012 12:46 pm
by Henco1968
4ePikanini wrote:soek onder my username en kyk na my DIY website in my signature hieronder. Ek het al baie geskryf oor die onderwerp. As jy daar deur is en dan nog vashaak, kom vertel ons meer met die nuwe inligting wat jy ontdek het deur die ondersoek.
Dankie Marius

Ek het gou daar gaan kyk maar ek sien nie dat jy oor die Gen 3 4x4x rat skakeling skryf nie.

Re: 4x4 Skakeling probleem

Posted: Wed Oct 10, 2012 1:48 pm
by 4ePikanini
Henco1968 wrote:
4ePikanini wrote:soek onder my username en kyk na my DIY website in my signature hieronder. Ek het al baie geskryf oor die onderwerp. As jy daar deur is en dan nog vashaak, kom vertel ons meer met die nuwe inligting wat jy ontdek het deur die ondersoek.
Dankie Marius

Ek het gou daar gaan kyk maar ek sien nie dat jy oor die Gen 3 4x4x rat skakeling skryf nie.
https://4epikanini.webs.com/gen3pajero4x4system.htm

:twisted:

Re: 4x4 Skakeling probleem

Posted: Wed Oct 10, 2012 4:04 pm
by Henco1968
Marius gee my jou kontak nr's dan bel ek jou en ons konfireer oor my probleem. Ek het uitgedruk wat jy weer vir my getuur het maar dit is nie waar my probleem lĂȘ nie. Myne sel is 073 195 3599

Re: 4x4 Skakeling probleem

Posted: Tue Oct 16, 2012 10:27 am
by Lock
Hi Henco Ek het 'n soortgelyke probleem gehad. Die sensor se draad loop oor die ratkas tonel en skaaf deur. Toets met 'n flex draad van die een punt na die ander. As dit werk dan is dit jou harnas