Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Wed Apr 24, 2013 1:52 pm
by SuperVan
Hi Julle,

lekker om hier by julle aan te sluit.Ek is Sarel, van Pretoria en ek het in die week vir my n 2002 3.2 Pajero SWB gekoop. Hy is nou al so bietjie lank in die tand met 298000 km op maar is baie mooi opgepas en nooit n diens gemis nie so ek is seker ek gaan nog baie kilos uit kry.

Ek Het baie vrae om te vra maar ek sien die forum is reeds propvol kennis waar ek kan gaan rondkrap.


Sien uit daarna om saam met julle te kuier

Sarel

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Apr 24, 2013 2:06 pm
by 4ePajero
Welkom, Sarel.

Sonder foto's glo ons nie 'n woord wat jy hier post nie! ;)

PS 298000 kms vir 'n Di-D is beslis nie "lank in die tand" nie!

Gerhard

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Apr 24, 2013 2:33 pm
by SuperVan
Dankie!
Dis goeie nuus, ek moet se die kilos het my nie rerig gepla nie weens die algemene toestand van die voertiug diensrecord ens. Ek het hom ook vir n prys gekry wat my toelaat om bietjie geld te spandeer sou dit nodig wees.

Hy is nou in vir n valet sodra ek hom more terug kry sal ek bietjie foties gooi