Page 1 of 1
Roof rack aliminium for LWB pajero very good condition gutte
Posted: Mon Sep 15, 2014 3:04 pm
by Marius Roets
Very good condition roof rack fit LWB 96 model Gutter fit R 4000
Re: Roof rack aliminium for LWB pajero very good condition g
Posted: Thu Dec 04, 2014 7:51 am
by economicliving
Hi, ek sien jy het redilik baie belangstelling gekry op jou Dakrak, het jy dit al verkoop, Ek het ook een op die smalls geplaas maar geen luck. indien jy dit al verkoop het maar nog navrae kry, sal jy so gaaf wees om hul na my kant toe te verwys. groete.
economicliving@hotmail.com