Page 1 of 1

Gen3 3.2 aut

Posted: Fri Nov 14, 2014 10:53 am
by Herman 6609
If I use 4x4 it take a long time to get it in 4x4,any suggestions?

Re: Gen3 3.2 aut

Posted: Sat Nov 29, 2014 10:29 pm
by cloyd
Herman,

Een van die aksies wat alle Pajero eienaars gereeld behoort te doen is om die seleksie van 2H na 4H na 4Hlc te maak. Die bewegende dele wat die sluitaksies uitvoer moet "ge-oefen" word. Dit smeer hulle. Ek doen dit elke keer wat ek ry. Binne die eerste 200meter is ek - ons - twee keer deur die aksie. Die keuse na 4Hlc net terwyl daar reguit gery word.

Cloyd

Re: Gen3 3.2 aut

Posted: Fri Dec 05, 2014 9:01 pm
by Herman 6609
Dankie,sal probeer