Page 1 of 1

bekend

Posted: Wed Aug 31, 2016 2:40 pm
by Gert Kruger
Goeie middag. Ek het saterdag my ASX ingeruil op n nuwe Pajero Sport. 4x4 auto. Ek het vandag by die forum aangesluit en sien uit daarna om meer te lees omtrent die Pajero sport. Tot dusver ry hy baie lekker (alhoewel nog net 200km)

Re: bekend

Posted: Wed Aug 31, 2016 3:27 pm
by DiDFan
Great stuff! Welcome. Enjoy your Pajie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: bekend

Posted: Thu Sep 01, 2016 9:36 am
by KurtG
Welcome

Re: bekend

Posted: Thu Sep 01, 2016 9:38 am
by peterpot
Welkom en laat weet of ons kan help. Beste.