Page 1 of 1

Free Flow uitlaat vir Gen4 3.2, 2007 model

Posted: Sun Oct 09, 2016 10:55 am
by Buffelb
Raad nodig? Ek bly in Pretorie. Wil 'n free flow uitlaat opsit. Watter grootte 63 of 75 mm pyp en waar?
Ek benodig 'n bietjie meer krag. Ek het 'n Dastek Unichip in.
By voorbaat dankie vir die raad.