Page 1 of 1
Shortie in aksie.
Posted: Tue Mar 16, 2010 7:47 am
by Jaguar4x4Trailers
Hallo almal,
Die naweek was ons eerste speel met Shortie.
...en was dit lekker!

Re: Shortie in aksie.
Posted: Wed Mar 17, 2010 11:07 am
by henniev
Hi Shortie: Daai foto lyk maar baie gevaarlik. Hoop nie jy het daar afgery nie! Kan nie sien wat se bande jy daarop het nie , Lyk impressive! Henniev

Re: Shortie in aksie.
Posted: Thu Mar 18, 2010 4:03 pm
by Kenny
wat se of wie se kaalkop hang daar by die venster uit
Re: Shortie in aksie.
Posted: Fri Apr 23, 2010 12:18 pm
by Fielies
Blerrie nice foto
Re: Shortie in aksie.
Posted: Fri Jun 04, 2010 8:25 am
by Jaguar4x4Trailers
Hallo almal,
Ons was nou onlangs weg na "Die Hel" Gamkaskloof.
Hier is 'n paar foto's van ons trip.
4x4 Groete

The attachment J001.JPG is no longer available
Re: Shortie in aksie.
Posted: Fri Jun 04, 2010 8:30 am
by Jaguar4x4Trailers
Re: Shortie in aksie.
Posted: Fri Jun 04, 2010 6:30 pm
by MR2-Blue
Nice fotos - but I don't understand the text....
Re: Shortie in aksie.
Posted: Mon Jun 07, 2010 7:14 am
by KaiV
henniev wrote:Daai foto lyk maar baie gevaarlik.
Naah, Its a Paj. They can do that type of stuff
Oh and the tires are Cooper STT's (muds)