Lae verkoopsyfer van die Sport
Posted: Mon Apr 30, 2018 10:09 pm
Sie die onderwerp word aangehaal in Maroela Media.
Is dit dalk omdat die Mercedes verkope gestoot word deur die franchises.
Orals moet jy soek vir die plekkie waar die Mitsus uitgestal word.
In Emalahleni is hulle in ‘n klein spasie heel op die punt ingedruk. Die Mercedes spasie is seker so 20x meer.
Interessant om te sien hoeveel gebruikte Pajeros is by McCarthy te koop.
Sent from my iPad using Tapatalk Pro