Bosal Towbar

he
hennieg

Bosal Towbar

Tue Jun 29, 2010 11:22 am

Ek het 'n Generation 4 Pajero met 'n Bosal towbar. As jy na die draad kyk wat tussen die ligte en towbar is is daar 'n swart boksie. Ek kry net aan die een kant krag en vermoed daar is fout met die boksie. Bosal se hulle verkoop nie die boksie los nie en jy moet die hele ding met drade en plug koop ( R1300,00) Is daar dalk 'n ander boksie wat goedkoper is of het iemand 'n ander plan.


Return to “Electrical & Electronics”